Category Archives: Switserland

Genève

Net ‘n paar fototjie’s van die mooie Genève langs die meer.

Daai tweede vlag is die stad s’n. Soos jy mooi kan sien is dit ‘n goue sleutel op rooi en ‘n swart arend op goud.. Hulle was 300 jaar ‘n republiek hier rondom die geloofsoorloë se tyd.

Calvyn se kerk daar agter.

Die vensters en houtsneewerk hou darem hulle naam hoog met presisie-standaarde 🙂

Hoe hou jy van die koor drakie?

Fyn genoeg vir jou?

Iemand het Grieks gegaan daar op die voorgrond..

Mooi son op die parke

met die reformasiemuur in een

Die Engelse kerk

met ‘n nagedagtenis aan ‘n sterfte op Mont Blanc

mooi so met die gebreekte lig.

Onder by die Engelse tuin

en terug oor die meer met die Mont Blanc op die horison

die roomys-eters

Advertisements