Sète

Aan die meditereense kus van Frankryk, naby Montpellier, die hawedorp Sète met al die verskillende bootjies en skippies. Ongelukkig kan jy hier sien waarom ‘n kamera nog steeds beter is as die fone. Ek het nooit met ‘n kamera sulke strepe gekry nie, jy kan maar gaan soek, daar is nie.

nog strepe en ‘n paar straatjies

Die seemeeue het gegaap so warm was dit daar. Ek het ‘n maand in Montpellier bespreek en net tien dae gebly. Sète was my enigste dagtrip en van die dorp Montpellier het ek nie ‘n enkele foto nie, was bang die kamera smelt..

Mooi dorpie nê? Wens ek het so ‘n seilskippie gehad.

Advertisements

One thought on “Sète”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.